Quattrocento

Die kulturele en artistieke gebeure in Italië tydens die tydperk 1400 tot 1499 staan kollektief bekend as die Quattrocento (Italiaans: [kwattroˈtʃento]) en is afkomstig van die Italiaanse woord vir die nommer 400, en op sy beurt van millequattrocento, wat Italiaans is vir die jaar 1400. Die Quattrocento omvat die artistieke style van die laat– Middeleeue (mees noemenswaardig die Internasionale Gotiek), die vroeë Renaissance (wat omstreeks 1425 'n aanvang geneem het), en die begin van die Hoë Renaissance, wat omstreeks tussen 1495 en 1500 'n aanvang geneem het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search